Vertaling is die mees intense vorm van kommentaar, mens vind uit wat jy eintlik geskryf het. Mens verloor iets, maar jy wen ook baie.
Marlene van Niekerk

Welkom by Iris Translations

Ons is ’n klein vennootskap wat weet wat dit vir sy klante wil (en kan) doen. Ons oogmerk is om ’n deurlopend betroubare, intelligente diens te lewer.

Vir die tale wat ons aanbied, spesialiseer ons in kernvakgebiede wat pas by die wye ondervinding en ervaring wat ons in die loop van baie jare in die veld opgedoen het.

Ons sien uit daarna om saam met u te werk!